Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word" by Bernard Levine # eBook PDF Kindle ePub Free

Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
  • Author : Bernard Levine
  • Release Date : January 28, 2017
  • Genre: Religion & Spirituality,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 146 KB

Description

Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel is nie.

Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie?

Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie.

En, het jy geweet dat die J**e nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste J**e verstaan nie Hebreeus nie.

Nou wonder jy seker hoe die J**e dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie?  Wat glo die J**e is die weg na die hemel?

Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.


Free Download "Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word" PDF ePub Kindle